gevaarlik  baie brandeBest web hosting domainopvoeringsnuwekennisbesigenuwewordgeleer onlangs3’s
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
  • Gr. 1

    • My eerste dag by Helderkruin

      Die nuwe Gr. 1 leerders word ‘n dag voor die ander leerders by die skool verwelkom sodat die besige skool nie te oorweldigend is nie.

    • Skool begin amptelik en ons word verwelkom.

  • Gr. 2

    Gr. 2 en 3 Spreekkoor

  • Gr. 3

    Gr. 3’s maak hulle eie Musiekinstrumente.

    Brandgevaar:

    Brande is baie gevaarlik.  Die Gr. 3’s het onlangs geleer oor die oorsake van brande asook die stappe wat gevolg moet word indien hulle in ’n brandende gebou vasgekeer is.  Hulle was baie kreatief in hulle opvoerings en sal beslis die nuwe kennis in die werklikheid kan toepas.

    Papier Masjet:

    Teken:


Hit Counter provided by technology news