ingekapteinBest web hosting domainmarochelle –afrigtersafrigters 2019  chillies
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Chillies – ons eerste Netbalspan is ingelyf:

Baie geluk aan ons eerste netbalspan – die Chillies van 2019.  Die afrigters is Mee. Karen Lourens en elRaana Barnard.

Kaptein – Marochelle Robertson

o/kaptein – Lara Kruger

Zanelle Breytenbach, Inge Kruger, Mpho Motlhabi, Kyla Nienaber, Mignon le Roux, Kaylie van Niekerk en Carli Willemse.

 

cof

cof

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news