Nuwe Administratiewe blok
- Vooraansig van skool
- Die nuwe Administratiewe blok
- Nuwe verwikkelings by die bouprojek
- Voor die saal lyk dit nou baie anders as altyd
- Die bouwerk vorder goed. (2 September)
- Admin blok 14 Oktober
Nuwe Gr. R blok
- Stoep voor Gr R klas
- Bouwerk vorder goed
- Stoep voor Gr R klasse
- Gr R klas binne
Nuwe Paviljoene
Nuwe Paviljoene
Nou kan ons leerders heerlik in die koelte sit.
- Paviljoen by Atletiekbaan
- Paviljoen by Netbalbane
Nuwe Kantoorblok

Kruiners bou alweer!
By Laerskool Helderkruin gebeur groot dinge. As gevolg van die groei in leedergetalle by Laerskool Helderkruin word daar aangebou. Dit is met groot opgewondenheid en groot genade dat ons bouwerk aan die nuwe administratiewe blok begin het.
‘n Administratiewe blok met nuwe kantore word aan die voorkant van die saal opgerig met ‘n gallery in die saal om plek te maak vir al die leerders van Gr 1 tot 7. Ons is baie opgewonde oor die nuwe verwikkeling en kan nie wag dat die aanboubings voltooi is nie.
- Sloping van die voorportaal van die saal
- Nuwe Administratiewe blok word opgerig
- Nuwe Gr R klasse
- Nuwe verwikkelings by die bouprojek
- Voor die saal lyk dit nou baie anders as altyd