bydraeschusslergeselsgallery_shortcode() margin-left:ontbyt ‘n schutteBigrock coupon codesschusslermikebietjieelke
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Borge Ontbyt




Dit was ‘n ontbyt om vir ons skool se borge baie dankie te se vir hulle betrokkenheid en hulp finansieel of op enige ander vlak. Die gasspreker was Mike Schussler en hy het bietjie met die besigheidsmanne gesels oor die land se ekonomie. Die skool bedank graag al die ouers vir elke bydrae wat ons ontvang.


Hit Counter provided by technology news