herinner leerderssaamBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansstop plathandelkemandela nelsonkuierZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Boelie-gedrag stop by ons!

btr

btr

rbt

rbt

Die Kruiners het ‘n hele week aan die onderwerp gewy. Daar was gassprekers wat die leerders kom toerus en bemagtig het. Want kennis is mag – soos ons eie oud-President Nelson Mandela al gesê. Die sprekers was onder andere Ds Pieter van Zyl wat mooi verduidelik het dat Boelie iets is wat “oor en oor en oor” gebeur. Matteus van Afriforum het ook kom kuier, en saam met Leandie Brasler die leerders herinner om elke dag hulle wapenrusting aan te trek. Sielkundige Michelle van Wezel het dit prakties gemaak – met jou plathand stop jy ‘n boelie, nie met jou vuis nie. Voorwaar ‘n baie leersame week gewees.
Dankie Juf Elaine Steyn vir die reel van die sprekers.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news