Comment are off
Baie geluk aan ons Kinderkoor
Baie geluk aan ons Kinderkoor…julle is onder die Top 9 kore in die Sing in Harmonie kompetisie finaal. Die kompetisie onder die senior kore was straf…julle het ons trots gemaak. Welgedaan!