Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Baie geluk aan Leandri Herselman met haar uitstekende uitslae:

Baie geluk aan Leandri Herselman met haar uitstekende uitslae:

1. Training SANESA (Skole Liga byeenkoms) op 27 Feb 2021

· 1ste in Preliminary Dressuur Toets 1

· 3de in Preliminary Dressuur Toets 2

· 1ste in Working Riding Level 3

2. Training skou by Maple Ridge Equestrian farm op 6 Maart

2021:

· 1ste in die Recreational A2 Showjumping vir die hoogte

70cm

Graag wens ons haar ook sterkte toe waar sy op die 27ste Maart in Dressuur en Working riding gaan meeding en die 28ste Maart doen sy showjumping op die hoogte van 80cm by die Maple Ridge Equestrian farm.

Oor die outeur