Adult vpsBest price web hostingBest web hosting domainBest web hosting for artistsBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansBigrock coupon codesWeb hosting with emailWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Kruiners sê geluk aan ons nuwe leiers vir 2019

  Die Kruiners wil geluk sê aan ons nuwe leiers vir 2019, asook hulle ouers vir al die harde werk en saamstaan in die Kruinergemeenskap.  Julle en ons as skool kan trots wees op julle kinders. Die hoofleiers van die skool , hier saam met ons hoof, Mnr. Chris Schutte is Hoofdogter
Lees Meer →

Kruiners spog met twee baie talentvolle dogters

  Chloë Rex is as die Lions se Wenner van die kunskompetisie “Kindness matters” van hierdie streek aangewys. Ons wag in spanning vir die uitslae van die volgende rondte. Pragtige tekening, jy is voorwaar baie talentvol. Sterkte, die Kruiners hou ons duime vas. En dan
Lees Meer →

Boelie-gedrag stop by ons!

Die Kruiners het ‘n hele week aan die onderwerp gewy. Daar was gassprekers wat die leerders kom toerus en bemagtig het. Want kennis is mag – soos ons eie oud-President Nelson Mandela al gesê. Die sprekers was onder andere Ds Pieter van Zyl wat mooi verduidelik het dat Boel
Lees Meer →

Feesdag

Kom braai op Nasionale Braaidag saam met ons! Die Kruiners hou weer Oppikruin Feesdag. Op Maandag 24 September kan jy kom luister na die talentvolle kunstenaar Granville Michaels, daar is pretparke en heerlike kos te koop…moenie die potjiekos vergeet nie. Jy kan selfs ‘n l
Lees Meer →

Kore – Sing in Harmonie

Beide ons kore – die Juniorkoor en die Kinderkoor onder leiding van Me. Melinda Nel en Schalk van der Merwe is vanjaar vir die 3de jaar deel van die finaal van die Sing in Harmonie Nasionale Skoolkore kompetisie. Ons wens hulle sterkte toe met die kompetisie wat hierdie maand pl
Lees Meer →

Kruiners spog met hul rugby

Die Kruiners spog vanjaar met ‘n rekordgetal van 21 rugbyspelers wat in die onderskeie Sentraal-Wes rugbyspanne op geneem is. Drie van ons onderwysers – Koos Kruger, Eddie Du Plessis en Raynard Snyman is betrokke by die afrigting van hierdie spanne.
Lees Meer →

Die Gr 7 leerders werk hard in die Kunsklas

een van die punte-projekte die jaar is om ‘n dieremasker te maak uit papierklei. Hier is ‘n paar van die oulike maskers:
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news