Hoofleiers vir 2021
Off
Dit is vir ons n groot voorreg om met u mee te deel dat die volgende Graad 6 Kruiners verkies is as die hoofleiers vir 2021. Hoofdogter: Dané Herselman. Hoofseun: Reuwan Henning. Onderhoofdogters: Robin Steenkamp en Estee-Mari Smit. Onderhoofseuns: Ethan Barker en Alexander Galatis. Lees Meer →