Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

‘n Paar van Laerskool Helderkruin se kinders het aan die World Monologue Games deelgeneem

‘n internasionale aanlyn drama kompetisie wat vanuit Australia aangebied word.  Vanuit al die inskrywings wat ontvang is, word daar nou 14 Regional events gehou waartydens deelnemers gekies word om aan die livestream GLOBAL FINALS deel te neem.  Drie van Laerskool Helderkruin se leerd
Lees Meer →

Helderkruin se Redenaar

Estiee-Mari Smit neem deel aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga en dring deur na die Nasionale uitdrunrondte wat in September gaan plaasvind. Sy is ook deur met heelwat items vir Conspirito en Allegretto, maar ek sal dit op ‘n volgende geleentheid stuur Voorberei
Lees Meer →