Kruiners kan skyfskiet
Off
Zanelle Kruger Gr 7, is die afgelope naweek gekies as deel van die o/14 Gauteng Skole Skyfskiet span. Sy verwerf haar Gauteng klere. Haar MQS pins word ook aan haar oorhandig – sy ontvang dit omdat sy tydens elke liga wat sy die jaar geskiet het die “Matrix Qualifying scor Lees Meer →