Kruiners Dirigent wen groot!
Off
Die Kruiners kan met reg spog, beide kore se dirigent Schalk van der Merwe – het aan die Len van Zyl Dirigente Kompetisie in Kaapstad deelgeneem – en uit 26 gekose deelnemers, was hy een van die 3 finaliste maar is toe op 27 jarige ouderdom as algehele wenner aangewys. Die Lees Meer →