Adult vpsBest web hosting domainBest web hosting for small businessBest web hosting plansBuy linux vpsCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWeb hosting with emailWindows xp hostingZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Die Gr 7 leerders werk hard in die Kunsklas

een van die punte-projekte die jaar is om ‘n dieremasker te maak uit papierklei. Hier is ‘n paar van die oulike maskers:
Lees Meer →

Gr 3 leerders maak musiekinstrumente van afvalmateriaal

Tromme, kitare en selfs kastanjette. Baie oulik en kreatief.
Lees Meer →

KGR Projekte

Ons het amper 1000lt water Wes-Kaap toe gestuur, en aan 2 kleuterskole wat onder die droogte deurgeloop het geskenk. Tans samel ons KGR (Kruinergemeenskapsraad broodsakkie-gespes (tags) in om sodoende ‘n rolstoel te kan skenk.
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news