Adult vpsBest web hosting for artistsBest web hosting plansBigrock coupon codesBuy linux vpsCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWeb hosting with emailWindows xp hostingZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Die Gr 7 leerders werk hard in die Kunsklas

een van die punte-projekte die jaar is om ‘n dieremasker te maak uit papierklei. Hier is ‘n paar van die oulike maskers:
Lees Meer →

Gr 3 leerders maak musiekinstrumente van afvalmateriaal

Tromme, kitare en selfs kastanjette. Baie oulik en kreatief.
Lees Meer →

Trompoppies

Ons is trots op die span dogters vanaf Gr 3-6. Hulle oefen so hard en maak ons trots.
Lees Meer →

SACOPA

Die groep dogters het almal goud verwerf tydens SACOPA – hulle gaan deel wees van die SA Span by die Wêreld Kampioenskappe van Uitvoerende Kunste in Julie in Californie. Baie sterkte aan die dogters.
Lees Meer →

KGR Projekte

Ons het amper 1000lt water Wes-Kaap toe gestuur, en aan 2 kleuterskole wat onder die droogte deurgeloop het geskenk. Tans samel ons KGR (Kruinergemeenskapsraad broodsakkie-gespes (tags) in om sodoende ‘n rolstoel te kan skenk.
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news