Adult vpsBest price web hostingBest web hosting domainBest web hosting for artistsBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansBigrock coupon codesCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWeb hosting with email
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Kruiners spog

Som-slimkop – Gr 1 Leerder – Arno de Beer – het tydens Oktober 2017 deelgeneem in Thailand aan die Internasionale Soroban Association se kompetisie vir Abacus wiskunde, hy het ‘n 2de plek behaal. Dit wil gedoen wees! Welgedaan Arno.
Lees Meer →

Vuur & Vlam

4 Van ons leerlinge het hierdie naweek aan die JAGUAR PRIMARY SCHOOL CHALLEGE by Sci-Bono deel geneem. Die kompetisie het van hulle geverg om ‘n “Pit-stop” te bou, paaie te verf en hulle tegnologiese vermoens tot die uiterste te druk toe hulle ‘n Formule 1 karretjie moes bou. Die karr
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news