Best web hosting domainBest web hosting for small businessBest web hosting plansBigrock coupon codesBuy linux vpsCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWeb hosting with emailWhat is windows hostingWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Baie geluk aan ons Kinderkoor

Baie geluk aan ons Kinderkoor…julle is onder die Top 9 kore in die Sing in Harmonie kompetisie finaal. Die kompetisie onder die senior kore was straf…julle het ons trots gemaak. Welgedaan!
Lees Meer →

Juniorkoor

Ons Juniorkoor sing ‘n 3de plek los by die Sing in Harmonie skoolkore kompetisie. Dit is fenominaal…uit 300 inskrywings en 17 kore. Baie geluk Schalk en Juf Melinda. Ons is super trots op die Kruiners!
Lees Meer →

Graad 7’s Pizza e Vino aand

Kom Ondersteun asb Graad 7’s 27 September. Dis hulle laaste Pizza e Vino aand.
Lees Meer →

Goue Leeus Sewes rugbyspan

3 van ons seuns is verkies tot die Goue Leeus Sewes rugbyspan saam met Mnr Gerhard Scholtz as afrigter. Ons is super trots op julle manne – Joshua Dullisear, Brenton Branco en Brenden Venter.
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news