Adult vpsBest price web hostingBest web hosting domainBuy linux vpsCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWeb hosting with emailWhat is windows hostingWindows xp hostingZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Die Lions Rugbyspeler

Julian Redelinghuys en Mufasa het by die Kruiners kom kuier, en die Lions Kids club kom bekendstel. Daar was ook ‘n “brul” kompetisie gehou waartydens die Kruiners die dak laat lig het! Dit is lekker om ‘n Kruiner te wees…
Lees Meer →

Lees Week

Kruiners hou weer leesweek vanaf 19 tot 22 September. Die projek is daargestel om leerders bewus te maak van die noodsaaklikheid van lees, en om ‘n liefde vir lees te kweek. Daar word ook ‘n boekuitstalling en verkope in ons saal gehou deur Lapa Uitgewers vir die 27 en 28
Lees Meer →

Gr 7 Sosiale Raad

Gr 7 Sosiale Raad – as deel van hulle Taakraadpligte en addisionele opleiding, het die groep dogters die Bestuur en personeel van Helderkuin bedien. Hulle het vaardighede geleer wat onder andere insluit – tafeletiket, dek van tafels, beplanning van ‘n ete wat ook die
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news