Adult vpsBest price web hostingBest web hosting domainBest web hosting for artistsBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWeb hosting with emailWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Baie geluk aan ons Kinderkoor

Beide ons Kore (Junior- en Kinderkoor) het weer vanjaar deurgedring na die finaal van die Sing in Harmonie Skoolkore kompetisie. Die Juniorkoor het die episode gewen. Die Kinderkoor word saam met die wen-koor genooi na die finaal te Silverstar Casino in September.
Lees Meer →

Juniorkoor

Ons Juniorkoor sing ‘n 3de plek los by die Sing in Harmonie skoolkore kompetisie. Dit is fenominaal…uit 300 inskrywings en 17 kore. Baie geluk Schalk en Juf Melinda. Ons is super trots op die Kruiners!
Lees Meer →

Graad 7’s Pizza e Vino aand

Kom Ondersteun asb Graad 7’s 27 September. Dis hulle laaste Pizza e Vino aand.
Lees Meer →

Gr 7 Sosiale Raad

Gr 7 Sosiale Raad – as deel van hulle Taakraadpligte en addisionele opleiding, het die groep dogters die Bestuur en personeel van Helderkuin bedien. Hulle het vaardighede geleer wat onder andere insluit – tafeletiket, dek van tafels, beplanning van ‘n ete wat ook die
Lees Meer →

Helderkruin Voortrekkers ROCK dit op Voorslagkamp!

Die Graad 7 Renosterspan van Helderkruin Voortrekkers het die naweek van 8 tot 10 September die Voorslagtoetskamp te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas bygewoon. Hierdie kamp was die kersie op die koek van hul laerskool Voortrekkerloopbaan, waar hulle getoets is in 10 afdelings, waarond
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news