Best price web hostingBest web hosting domainBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansBigrock coupon codesWeb hosting reviews ukWeb hosting with emailWhat is windows hostingWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Ons Hoofseun Hendrik Beyleveld is Craven Week Leeus Kaptein 2017 !!!! Baie Geluk!!!

  Ons hoofseun Hendrik Beyleveld is gekies as die Spankaptein vir die Craven week Leeus rugbyspan 2017. Hy en 3 ander seuns van Helderkruin is deel van hierdie jaar se span. Dit is ‘n baie groot prestasie vir Helderkruin, en ons as skool is baie trots op die jong manne!
Lees Meer →

Helderkruin spog met Gauteng-netbalspeler

Mariska bereik weereens haar doel     Mariska O’Connor, ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Helderkruin is tot die Gauteng-netbalspan verkies. Dit is die tweede jaar dat sy dié prestasie behaal. Sy is die span se hoofdoel.
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news