Adult vpsBest web hosting domainBest web hosting for artistsBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansBigrock coupon codesBuy linux vpsWeb hosting with emailZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Kruiner Kore sing eerste plekke los in die Sing in Harmonie kompetisie

      Beide ons kore – die Junior en die Kinderkoor het deelgeneem aan die Nasionale Skoolkore kompetisie wat aangebied word deur kykNet – Sing in Harmonie, te Silverstar Casino se Globe teater. En beide ons kore het hulle afdelings gewen, en is nou deur na
Lees Meer →

Trots Op Ons Kruiners

Ons 1ste Netbalspan die Chillies. Hulle het gister in ‘n tuis byeenkoms die liga teen Laerskool Fontainebleau met een doel gewen – die eindtelling was 27-26. Die afrigter is Juf Karin Lourens. Ons rugby 1ste span, die Kwaggas het hulle liga wedsgtryd teen Laerskool Fairlan
Lees Meer →

Kinderkoor tree op saam met Emo Adams

  Ons Kinderkoor het die voorreg gehad om saam die TV en vermaaklikheidspersoonlikheid, Emo Adams op te tree, tydens die Hoerskool Wonderboom se Koorfees. Daar was in totaal 4 kore wat die aand deelgeneem het. Dit was ‘n groot pret, en ‘n heerlike belewenis wat die ki
Lees Meer →

Gr 6 leerders se Bakkersdag

  Elke Graad-groep word die geleentheid gegee om ‘n Bakkersdag aan te bied. Ouers gee skenkings in die vorm van soet of soutgebak, en die leerders en personeel verkoop dit dan een dag in ‘n maand aan die res van die skool. Die gemiddelde inkomste op so ‘n dag is
Lees Meer →

Hit Counter provided by technology news