Best price web hostingBest web hosting domainBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaBigrock coupon codesBuy linux vpsCheap europe vpsWeb hosting with emailWhat is windows hostingWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Die Kruiners wil net baie geluk se aan twee van ons atlete

Mienke Rossouw en Jandre Labuschagne, hulle het beide sewende plek behaal tydens die SA Kampioenskappe. Mienke het deelgeneem aan die o/13 dogters 1500m stap en Jandre het aan gewigstoot deelgeneem. Ons is super trots op julle twee. Welgedaan!
Lees Meer →

Borge Ontbyt

Dit was ‘n ontbyt om vir ons skool se borge baie dankie te se vir hulle betrokkenheid en hulp finansieel of op enige ander vlak. Die gasspreker was Mike Schussler en hy het bietjie met die besigheidsmanne gesels oor die land se ekonomie. Die skool bedank graag al die ouers vir e
Lees Meer →

Ronnie kuier by Laerskool Helderkruin

Laerskool Helderkruin het Woensdag, 8 Maart 2017 ’n spesiale besoek van Ronnie Recycler (die Mpact Recycling gelukbringer) en Yasmeen Adam (Verkryging verteenwoordiger van Mpact Recycling) gehad. Die doel van die Ronnie besoek was om beide leerders en onderwysers oor herwinning en wat
Lees Meer →

Mnr Schutte verjaar

Ons hoof het die 17de Maart verjaar…al die Gr 7 leiers het hom ingewag en bietjie bederf.
Lees Meer →

Kruiners spuit vir KANSA…

En samel so meer as R10 000 in. Dit was ‘n heerlike bont dag, soos die Kruiners hare gespuit het ten bate van KANSA. Inruil het elke leerder ‘n gratis sonroom van Nivea ontvang.
Lees Meer →

Krieket Ligawenners

Kruiners presteer op die Sportveld! Die keer is dit die O/10A Krieketspan! Hulle is die Skole Liga wenners vir die tweede agtereenvolgende jaar! Die wedstryd het plaasgevind by Laerskool Helderkruin teen Weltevreden Park Primary! En volgens Mnr Riaan van der Watt, die afrigter was dit
Lees Meer →
12

Hit Counter provided by technology news