sterktekoredonderdagBest web hosting for small businesskoresterkte baievoorregWhat is windows hostingheerlike ‘nadams
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kinderkoor tree op saam met Emo Adams

 

Ons Kinderkoor het die voorreg gehad om saam die TV en vermaaklikheidspersoonlikheid, Emo Adams op te tree, tydens die Hoerskool Wonderboom se Koorfees. Daar was in totaal 4 kore wat die aand deelgeneem het.

Dit was ‘n groot pret, en ‘n heerlike belewenis wat die kinders en die gehoor heel aand aan die lag gehad het.

Beide ons kore neem volgende week Woensdag, 10 Mei en Donderdag, 11 Mei deel aan die “Sing in Harmonie”skoolkore-kompetisie wat plaasvind in die Silverstar Casino Globe teater. Ons wens ons kore baie sterkte en sukses toe!


Hit Counter provided by technology news